top of page
ONS PASSIE: DIE KUNS VAN N WARE VUUR
Oor My Vriend Se Braai Winkel
My Naam is Harry Oelofse
"Ons is nie net 'n winkel nie; ons is 'n passieprojek. Dit het alles begin in Pretoria Tuine, met 'n liefde vir die perfekte vuur en die gesellige atmosfeer wat dit skep. Ons glo kwaliteit vuurmaakhout is die grondslag van 'n onvergeetlike braai. Daarom selekteer ons elke stuk Sekelbos en Kameeldoring met die hand. Ons is oop Vrydagmiddae en Saterdae, gereed om jou te help kies."

_edited.jpg)
bottom of page
